Helen zille husband

          Helen zille parents!

          Helen Zille

          Otta Helene "Helen" Zille (gebore op 9 Maart1951 in Johannesburg) is die Voorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie sedert 20 Oktober2019.

          Helen zille daughter

        1. Helen zille daughter
        2. Helen zille current position
        3. Helen zille parents
        4. Helen zille family
        5. When and where was helen zille born
        6. Sy was voorheen premier van die Wes-Kaap (2009–2019), burgemeester van Kaapstad (2006–2009) en is die voormalige leier van die Demokratiese Alliansie (2007–2015). Sy praat Engels, Afrikaans, Xhosa en Duits,[1] en is van gedeeltelike Joodse afkoms.[2]

          Vroeë lewe en loopbaan

          [wysig | wysig bron]

          Nadat sy 'n BA-graad by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg behaal het, het sy haar loopbaan as politieke verslaggewer van die Rand Daily Mail begin.

          In dié rol het sy bekendheid verwerf met die oopvlek van die omstandighede waaronder Steve Biko in polisieaanhouding te sterwe gekom het.[3] Helen Zille was vantevore 'n lid van die anti-apartheidbeweging genaamd Black Sash, die End Conscription Campaign, en die South Africa Beyond Apartheid Project en die Kaapstad Vr